Planning your next event? Click here to list your event now!

BURGER KING KONSERT VAN HOOP

BURGER KING KONSERT VAN HOOP

BURGER KING KONSERT VAN HOOP

25 Apr 2024 20:00

About

Met die Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes onder leiding van Chad Hendricks; en soliste Tarryn Lamb, Lynelle Kenned en Robin Pieters
Regie Anna Davel
Musiekregie Melissa van der Spuy

Kaapstad, vir 21 jaar die tuiste van die Suidoosterfees, is ’n bestemming van hoop. Die manier waarop die moederstad se mense tipies Suid-Afrikaanse probleme omskep in uitdagings, inspireer die res van die land. Om die stad te vier as ’n plek waar almal welkom is, en waar kunstenaars gekoester word, verwelkom ons die room van Suid-Afrikaanse talent met ’n ekstra skouspelagtige keur van klassieke en kontemporêre musiek.
. Laat Tarryn Lamb, Lynelle Kenned en Robin Pieters jou bekoor saam met ons beste jeugmusikante – die briljante Kaapstadse Filharmoniese Jeugorkes, Hoërskool Jan van Riebeeck se koor, asook presteerders van die Nasionale Jeugmusiekstigting se landswye kompetisie.


Cape Town, for 21 years home to Suidoosterfees, is a destination of hope. The way the people of the mother city convert typical South African problems into challenges, serves as inspiration to the rest of the country. To celebrate the city as a place where all people are welcome and where artists are cherished, we welcome the cream of South African talent in this extra spectacular concert of classical and contemporary music. Let Tarryn Lamb, Lynelle Kenned and Robin Pieters entertain you, together with our top youth musicians – the brilliant Cape Town Philharmonic Youth Orchestra, the Jan van Riebeeck High School choir, as well as top achievers of the National Music Foundation’s countrywide competition.

Duration: 90Min; No interval

More Info

Venue

Artscape, Operahuis, Cape town  Location on Google Maps

Social


BURGER KING KONSERT VAN HOOP

25 Apr 2024 20:00

R100-R150

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…