Weskaap en Weskus maak gereed!
Op 14 Desember 2025 breek die atmosfeer oop in St. Helena Baai vir die groot Pinksterfees 2025! ’n Fees van geloof, musiek en familie. Dit sluit in optredes deur Jonathan Rubain, Kevin Booysen & Dumisani, Varonica Meyer, Roland Miggels, David Jantjies, Nate The Curator, MC Quinton Manuels en sommer nog BAIE meer fantastiese gospel kunstenaars.
Dis nie sommer net ’n event nie Dis ’n GODDELIKE beweging! JY kan dit NIE MISLOOP NIE!!