Webtickets - Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Friday

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

18 Jul 2025 19:00

Odeion

Add to Calendar
Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar haar Granny het haar Tinkerbell genoem. Amanda Strydom as Nella Petersen vertel ’n storie van hoop, wonderlike avonture, selfontdekking, en oplaas tuiskoms na jou komvandaan, verweef met musiek wat verwerk is en begeleiding deur haar vaste pianis, Coenraad Rall. “Life is a journey, wie is djy nou om die transport te question?” In Afrikaans, Engels, Koi, Frans en Nederlands.