Planning your next event? Click here to list your event now!

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

Amanda Strydom: The Incredible Journey of Tinkerbell van Tonder

from 18 Jul 2025 19:00

About

Die kind se naam was Isabella Dolorosa van Tonder, maar haar Granny het haar Tinkerbell genoem. Amanda Strydom as Nella Petersen vertel ’n storie van hoop, wonderlike avonture, selfontdekking, en oplaas tuiskoms na jou komvandaan, verweef met musiek wat verwerk is en begeleiding deur haar vaste pianis, Coenraad Rall. “Life is a journey, wie is djy nou om die transport te question?” In Afrikaans, Engels, Koi, Frans en Nederlands.

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Kontemporêre musiek / Contemporary music

Sanger / Vocalist: Amanda Strydom

Pianis / Pianist: Coenraad Rall

Tydsduur / Running time: 70 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13+

Taal / Language: Afrikaans, Engels, Kaaps, Koi, Frans, Nederlands / English, Cape
Afrikaans, Khoi, French, Dutch

Venue


Choose your preferred date.

July 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31