Webtickets - SING SUSSA SING

SING SUSSA SING

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below

The Opera Theatre is the largest of our six theatres, offering three balconies and three foyer levels.

Saturday

SING SUSSA SING

26 Sep 2026 12:00

Opera Theatre at The SA State Theatre, 320 Pretorius St, Pretoria Central, Pretoria, Gauteng

Stalls
1 Standaard Enkelkaartjie R280.00
2 - 3 Kaartjies (Bespaar R20pp) R260.00
4 - 7 Kaartjies (Groepbesparing - Bespaar R35pp) R245.00
8 + Kaartjies (Super Groepbesparing - Bespaar R55pp) R225.00
Kinders 12 jaar en jonger R150.00
Mezzanine
Premium Mezzanine Kaartjies R340.00
WheelChair Stalls
1 Standaard Enkelkaartjie R280.00
2 - 3 Kaartjies (Bespaar R20pp) R260.00
4 - 7 Kaartjies (Groepbesparing - Bespaar R35pp) R245.00
8 + Kaartjies (Super Groepbesparing - Bespaar R55pp) R225.00
Kinders 12 jaar en jonger R150.00
Add to Calendar
SING SUSSA SING is ’n kleurvolle, energieke teaterproduksie vir die hele gesin – propvol musiek, humor, stories en onvergeetlike verhoogoomblikke.

Onder leiding van die bekroonde dirigent Christo Burger bring die stylvolle dames van die Sussa-massakoor ’n kragtige en vermaaklike program van gewilde musiek na die verhoog. Die uitsonderlike verwerkings deur musikale regisseur Janine Neethling gee aan elke lied ’n vars, indrukwekkende klank.