Webtickets - Gryp elke grasHolm

Gryp elke grasHolm

04-APR-2026 16:30

Gryp elke grasHolm

kykNET Hoërskool Oudtshoornsaal.

Add to Calendar
DEBUUT

Komedie

MET Marion Holm TEKS Marion Holm en Chris Vorster REGIE Chris Vorster BELIGTINGSONTWERP Kosie Smit VERVAARDIGER Handyminds

Gryp na elke grashalm humor, hoop of harmonie wat jy kan kry, want die wêreld is tans deurmekaar! Ons moet maar self die komedie maak en die lag skep. Gryp elke grasHolm kan jou dalk net help in hierdie soektog na snaaks, sagtheid en sin. In hierdie splinternuwe eenvrouvertoning doen Marion Holm wat sy altyd doen: komedie met baie hart.

Afrikaans • Geen o. 10 T • 75 min.