Webtickets - ATKV-Tienertoneel Nasionale Finaal | Groep 1

LIST YOUR EVENT ON WEBTICKETS

ATKV-Tienertoneel Nasionale Finaal | Groep 1

26-SEP-2024 11:00

ATKV-Tienertoneel Nasionale Finaal | Groep 1

Artscape, Theatre, Cape Town

Stalls
StallsR150.00
Add to Calendar
ATKV-Tienertoneel het in sy 60ste bestaansjaar weereens bewys gelewer van simbiotiese talent, passie en kreatiwiteit. Die produksies praat hard en duidelik met elke gehoorlid en die stories kruip in die harte van teatergangers, wat ’n werklike verskil in ons samelewing teweegbring. Beleef vanjaar se nasionale finaliste. Die top 10 produksies uit 187 is genooi na die nasionale finaal.

Groep 1 bestaan uit die volgende 5 produksies:

99 Luftballons
Teddie et al
Mensdom
Kou jou vingers tot die been
KAMP SAAM


Duation: 5 Hours