Met ATKV-Tjokkertoneel stel die ATKV jong leerders bloot aan teaterkuns en drama deur middel van mini-tonele. Die top-6-tjokkerproduksies is genooi na die nasionale Simbiose-finaal. Hierdie finaal gaan vanjaar simbioties die wesenlike tjokkergeesdrif daaroor gestand doen en R10 000 is op die spel vir die wenproduksie van ATKV-Tjokkertoneel 2024.