ATKV-Tienertoneel het in sy 60ste bestaansjaar weereens bewys gelewer van simbiotiese talent, passie en kreatiwiteit. Die produksies praat hard en duidelik met elke gehoorlid en die stories kruip in die harte van teatergangers, wat ’n werklike verskil in ons samelewing teweegbring. Beleef vanjaar se nasionale finaliste. Die top 10 produksies uit 187 is genooi na die nasionale finaal.
Groep 2 bestaan uit die volgende 5 produksies:
Hoe lyk 'n engel? VIR SPOT Wat wolke weeg CALL BACK SPEL