Webtickets - 21

Click here to view the latest Smart Shopper Deals

   Please choose a section by clicking on the seating plan graphic or the section blocks below
30-APR-2024 20:00

21

Artscape, Operahuis, Cape town

Stalls
StallsR150.00
Balcony
Balcony R100.00
Add to Calendar
Met die Kaapstadse Filharmonies Orkes, Marion Holm, Anna Davel, Babalwa Mentjies, Coenie de Villiers, Bilqees du Plessis, Early B, André Schwartz, Lynelle Kenned, Elsabé Zietsman, Niël Rademan, Corneil Muller Müller, Nicole Holm, Frazer Barry, Selim Kagee, Sima Mashazi, Edith Plaatjies, Donveno Prins, Nic Miso, Madeegha Anders, Jawaahier Petersen en Loukmaan Adams
Vir meer as 20 jaar is die Suidoosterfees Suid-Afrika se Fees vir almal! Nou is ons mondig, en om dié spesiale mylpaal te vier, haal ons uit en wys! Seremoniemeesters Sandra Prinsloo en Vinette Ebrahim gaan kersies doodblaas saam met Amanda Strydom, Early B en Jawaahier Petersen.