Kom geniet opwindende demonstrasies van wetenskaplike konsepte in aksie! Die prettige aktiwiteite en eksperimente bied opvoedkundige vermaak wat nuuskierigheid en ondersoeklus by jonk en oud sal aanwakker.
Onderwerp / Topic: Wetenskap van die onsigbare / Science of the invisible
Taal / Language: Afrikaans
Tydsduur / Running time at full length: 60 min