Here Comes The Sun

Here Comes The Sun

from 09 Jul 2026 12:30

About

Ensemble Masana is in 2023 gestig deur Mareli Stolp (klavier), Rikus Coetsee (saxofoon) en Handri Loots (fluit). Al drie is ervare kamermusikante en tree gereeld regoor Suid-Afrika en internasionaal op. Dié trio se gesamentlike musikale reis is Ensemble Masana, die Tsonga-woord vir “sonskyn”. Hulle bied ’n gevarieerde program van musiek deur Franse, Amerikaanse, Britse en Suid-Afrikaanse komponiste aan, wat die wye spektrum van moontlikhede vir al drie instrumente in duet-, solo- en trioformaat uitlig.

Nie 'n debuut nie / Not a debut
Genre: Klassiek / Classic
Musikante / Musicians: Mareli Stolp (klavier / piano), Rikus Coetsee (saksofoon / saxophone), Handri Loots (fluit / flute)
Tydsduur / Running time: 55 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

More Info

Venue

OFM-Odeion-teater / Theatre  Location on Google Maps

Social


July 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
1
2
3
4
5
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31