Woord en Wyedoek-barok met ANTON ROODT

Woord en Wyedoek-barok met ANTON ROODT

Woord en Wyedoek-barok met ANTON ROODT

18 Apr 2026 11:00

About

Die tweede roman, Aan die hemeltrans, op die hakke van die bekroonde Weerlose Meganika, is hier!

’n Klooster, geleë in wat eens die vrugbare mieliedriehoek in die Vrystaat was, bied jaarliks ’n Passiespel aan waarop hulle alle hoop vestig vir oorlewing. Maar JC van Schouwenburg, wat die hoofrol vertolk, het verdwyn. Dapper de Wet, roosteler, gourmand en loodswaaier, word teen sy sin afgevaardig om vas te stel wat aan die gang is.

Kom ontmoet vir Dapper de Wet & kie, ’n uitspansel vol karakters wat jou lank sal bybly.

Ingrid Winterbach sal in gesprek wees met Anton.

Wyn, geborg deur Leopard’s Leap, sal bedien word.

Venue

Upstage Lounge at Drostdy Theatre, Bird Street, Stellenbosch   Location on Google Maps

Woord en Wyedoek-barok met ANTON ROODT

18-APR-2026 11:00

R60

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…