Jak de Priester : Van Sally tot Somerset-Wes

Jak de Priester : Van Sally tot Somerset-Wes

Jak de Priester : Van Sally tot Somerset-Wes

20 Mar 2026 19:00

About

In 2001 skryf Jak de Priester sy eerste groot treffer, Sally Williams Nougat, die lied wat die begin van ’n merkwaardige loopbaan sou wees. ’n Jaar later wen hy die ATKV Crescendo en stel sy debuutalbum bekend. Vyf-en-twintig jaar later kyk hy terug op ’n ryk reis vol musiek en stories. Hierdie mylpaal word gevier met ’n konsert vol geliefde liedjies, oud en nuut aangevul deur Jak se stories en staaltjies soos net hy dit kan vertel. Saam met Jak op die verhoog is Ruben Davis op kitaar en Rickardo vd Horst op dromme.

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

Jak de Priester : Van Sally tot Somerset-Wes

20-MAR-2026 19:00

R260

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…