DEBUUT
Kontemporêre en klassieke musiek
MET Albert Frost en James Grace
Die twee kitaarmeesters Albert Frost en James Grace deel vir die eerste keer die verhoog. Hierdie vertoning beloof om ’n onvergeetlike musiekervaring te wees. Van vurige blues-riffs tot die elegansie van klassieke kitaar, bring Albert en James twee kitaarwêrelde byeen wat die passie en energie van die snare oor die eeue vier.
Afrikaans en Engels • Gesin • 70 min.