Granaatsap

Granaatsap

About

DEBUUT

Surrealistiese tragikomedie

MET Zara West, Ancois Bodenstein, Enzo Cocciante, Jean Retief en Kristen Fichardt TEKS EN REGIE Lisa Kukard VERHOOGBESTUURDER Jurie Boshoff VERVAARDIGER Première Teaterfees

Ná haar heilige droom word Ouma ’n selfaangestelde profeet. En haar huis word haar tabernakel. Daar waar die Onse Vader talm en oorlede Albertus lê, groei die heilige granaatboom – bewyse van Ouma se offerande. Met haar lojale dominee, die twee verbode granate en ’n tingerige kleinkind, hoop Ouma om haar visioene van die nuwe messias te verwesenlik. Maar sy het ’n probleem. Die Dag van die Rooi Son het aangebreek en Ouma se kleindogter is nog nie vrugbaar nie ...
Die wasgoed verberg ook die kraai. ’n Judas wat twyfel in die kinders – haar maagde – saai. Waar sal haar hulp dan nou vandaan kom?

Afrikaans • Geen o. 13 T, G, S • 60 min.

Venue

AKTV-Griesselsaal (Langenhovenweg)  Location on Google Maps

March 2026

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22