De wals van de liefde

De wals van de liefde

About

Jannie du Toit (stem en kitaar)
Met Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (alt-saxofoon)
Jannie se gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns van die twintigste eeu – van ernstig tot ballades oor die liefde en die lewe tot vrolike pret. Die liedjies sluit die in waarvoor gehore altyd weer vra soos Madeleine en Marieke van Brel asook liedjies van onder andere Jules de Corte en Herman van Veen.

Vrydag 19 Desember 18h30 vir 19h00

Gereformeerde Kerk Hermanus

Bergsigstraat, Sandbaai

R150 per persoon

Besprekings 074 259 5017 of corniel.calitz@gmail.com

Venue

Gereformeerde Kerk Hermanus (Sandbaai)  Location on Google Maps

De wals van de liefde

De wals van de liefde 19 Dec 2025 19:00

R150

 More Info

 You might also like..

Purchasers of this event also bought tickets for the following…