Kom geniet 'n aand van lekker musiek.
Kos en drankies sal te koop wees.
Tafels neem 10 gaste, indien u minder as 10 gaste in u geselskap is, sal u bespreking deel vorm van 'n gedeelde tafel.
Vir meer info, stuur gerus 'n epos na events@soverbylapa.co.za