Dramatiek produksies - Komedie aand

Dramatiek produksies - Komedie aand

Dramatiek produksies - Komedie aand

01 Nov 2025 18:00

About

Daar gaan 'n snoepie wees met heerlike versnaperinge.
EN
Twee komedies optredes:

Dames, dames, dames!! (Deur Magdel Brand)
Hierdie produksie handel oor 'n klompie leerders in 'n drama klub. Die onderwyseres het hulle onverwags gelos en 'n klompie akteurs en aktrises het bedank. Die leerders probeer alles in hulle vermoë om Salon de Clarise op die planke te kry.

Liefde 3017 (Deur Ilne Fourie)
Dit is die jaar 3017. Die einde van die wêreld. Slegs vyf vrouens het oorleef. Hierdie vrouens het 'n klein dorpie gestig waar elkeen 'n daaglikse taak het. Eendag daag daar 'n maanman op. Is hy dalk die enigste man wat oorleef het? Die vrouens spaak om hulle beste voetjie voor te sit.

Venue


Dramatiek produksies - Komedie aand