Premiermyn Wynveiling / wine auction

Premiermyn Wynveiling / wine auction

Premiermyn Wynveiling / wine auction

07 Mar 2026 17:30

About

Premiermyn Diamant Wynveiling word aangeskuif na 7 Maart 2026

Datum: 7 Maart 2026
Tyd: 17:30 – 22:00
Plek: Cullinan Rugbyklub

’n Glansryke aand vol wyn, kos en kultuur!

Aanbieder & Gasvrou: die sprankelende Matie van Graan (Boerboel Tannie)
Spesiale Program-item: Mnr Blink Stefaans en die aanbieding van die unieke Recce Resepteboek

Kaartjies:

R350 pp – 5-gang wyn-en-kos-pasmaat (Pairing) by elegant gedekte tafels

R150 pp – Toegang, sitplek en die geleentheid om deel te neem aan die veiling

Aanlyn Veiling: www.wynveiling.co.za
Volg ons op Facebook: fb.me/21glG4LjRhlUkfb???

Venue

Premiermyn Hervormde Kerk  Location on Google Maps

Premiermyn Wynveiling / wine auction

Premiermyn Wynveiling / wine auction 07 Mar 2026 17:30

From R150 to R350

 More Info