“Leon! Kom ons maak waterblommetjiebredie” – Mariana Esterhuizen en Leon Kluge

“Leon!  Kom ons maak waterblommetjiebredie” – Mariana Esterhuizen en Leon Kluge

“Leon! Kom ons maak waterblommetjiebredie” – Mariana Esterhuizen en Leon Kluge

19 Sep 2025 10:30

About

Mariana Esterhuizen en Leon Kluge nooi jou uit om saam met ons in die kombuis te kuier met ‘n mandjie vol waterblommetjies. Mariana is ‘n bekende kok en tuinier van Stanford en skrywer van Mariana se Vier Seisoene/ Mariana’s Country Kitchen en Leon is ‘n bekroonde landskapontwerper, botanis en aanbieder.
Ons gaan jou vertel en wys hoe ons in die lente in die Overberg ‘n waterblombredie met die geurigste blomme uit die damme kook.

En ons praat Afrikaans.

Venue


“Leon! Kom ons maak waterblommetjiebredie” – Mariana Esterhuizen en Leon Kluge