Click here to get your tickets for Once upon a time in Cape Town: DVSN

LEONARDO SE POORT

LEONARDO SE POORT

About

'n Fassinerende greep uit die lewe van die skrywer in die jare '60 in Suid-Afrika.
Met die bekroonde kunstenaar en akteur Richard van der Westhuizen in die solorol as al die karakters.
'n Middagvertoning Saterdag 25 Okt.
Besprekings vir pensioenarisse teen R160 / persoon direk by info@foxwood.co.za

Venue