Reguit uit Pretoria – Marianne Thamm: Die Nuus Vars Gepers

Reguit uit Pretoria – Marianne Thamm: Die Nuus Vars Gepers

Reguit uit Pretoria – Marianne Thamm: Die Nuus Vars Gepers

10 Oct 2025 13:00

About

Satire

Met: Marianne Thamm
Teks: Marianne Thamm
 
Elke dag, wanneer die son saggies sy koppie oor die horison steek, word ons wakker in ’n Suid-Afrika wat somtyds voel soos ’n toneel uit ’n tragikomiese grafiese roman.
Daar boor ’n man in Gauteng wat water soek tot reg binne in die Gautrein-tonnel. ’n Minister kondig aan ons moet rustig wees, want die land is “stabiel en veilig” – desondanks ’n staatsgreep, geweld, misdaad en terrorisme. Niks om hier te sien nie ... stap maar aan.
Staan nader aan die rand van die malligheid van die wêreld en kom lag saam.
 
65 min. • OB • Afrikaans

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

More Info

Venue

Social


Reguit uit Pretoria – Marianne Thamm: Die Nuus Vars Gepers