KONKA-Konsert 2025

KONKA-Konsert 2025

About

Kom luister lekker saam na Ruhan du Toit en Corlea Botha by Gemeente Pretoria-Oos se KONKA-Konsert 2025! Bring jou eie kampstoel en warm kombers vir die aand, daar sal 'n kos- en koffiestalletjie op die terrein wees. Kry jou KONKA-konsert kaartjies!

Venue