Road Trip Rhythms

Road Trip Rhythms

About

Klassiek

Met: Magdalena de Vries en Jannie le Roux
 
Tromme, marimba, klavier – ’n ritmiese musikale kombinasie wat jou tone van lekkerkry sal laat omkrul. Komposisies van Bach, Handel en Matthijs van Dijk en Dawid Boverhoff se ritmes word jou Road Trip Rhythms.
 
60 min. • Gesin • Afrikaans en Engels

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue