Click here to get your tickets for The Ndlovu Youth Choir 2025 Heritage Tour

Papelellekoors – Elzabe Zietsman

Papelellekoors – Elzabe Zietsman

Papelellekoors – Elzabe Zietsman

10 Aug 2025 15:00

About

N KABARET DEUR Johann Slabbert
MET Elzabé Zietsman
PIANIS Jody Jason Petersen
VERVAARDIGER Drama Drama

Wat gee jou papelellekoors, en wat verklap dit van jouself? Elzabé Zietsman het, baie teësinnig, lank in die spieël gekyk op soek na ‘n openbaring. Sy soek nog steeds.

Papelellekoors is 'n tong in die kies kykie na irritasies, konsternasies en frustrasies. Met, of sonder, grasie.

Geen 0/13

More Info

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

Social


Papelellekoors – Elzabe Zietsman

10-AUG-2025 15:00

R280