Click here to get your tickets for SOUTH AFRICA (BAFANA BAFANA) VS ZAMBIA at Nelson Mandela Bay Stadium
Musiekteater
Met: Zanne Stapelberg en Albie van Schalkwyk
 
Die bekende Kaapse sangeres Zanne Stapelberg se hoogs teatermatige, roerende en boeiende kabaret was uitverkoop by die Suidoosterfees.
“Dit is ’n keurig saamgestelde program van aangrypende en tydlose liedere uit die groot musiekspele, só gekies dat dit ’n oomblik van menswees vasvang.” – Laetitia Pople, Netwerk24
 
70 min. • Gesin • Engels
Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees