De Wals van de Liefde

De Wals van de Liefde

De Wals van de Liefde

08 Oct 2025 10:00

About

Kontemporêr

Met: Jannie du Toit (sang en kitaar), Marcel Dednam (klavier) en Deryn Dednam (altsaxofoon)
 
Kom luister na Jannie du Toit se gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns soos “Madeleine” en “Marieke” van Jacques Brel asook liedjies van Jules de Corte en Herman van Veen. Ballades oor die liefde en lewe tot prettige liedjies.
 
80 min. • Gesin • Afrikaans en Nederlands

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

Venue