The Other Women of Broadway

The Other Women of Broadway

The Other Women of Broadway

11 Oct 2025 10:00

About

Kabaret

Met: Shelly Simon en Catrien Wentink
Teks: Verskeie liriekskrywers en musiekteaterkomponiste
 
’n Huldeblyk aan die “ander vroue van Broadway” met hul eie fassinerende stories – die buitestanders, skurke, moeders, susters of beste vriendinne wat dikwels oor die hoof gesien word.
 
60 min. • Gesin • Engels

Venue


The Other Women of Broadway