Click here to get your tickets for Kenny G: Live at Sun City
Die skugter Hans is ‘n jongman wat pas vir Maria, die meisie van sy drome raakgeloop het. Tot oor sy ore toe verlief lyk die wêreld baie rooskleurig, maar dan breek die Tweede Wêreldoorlog uit en die woord ‘vryheid’ kry ‘n total nuwe betekenis. Saam met Maria en sy boesemvriend Moses, en met die hulp van ‘n ou priester, vlug Hans vir die Nazis. Die Burger noem ‘Vry!’: “Aangrypend!” en die Grahamstadse Nasionale Kunstefees koerant beskryf dit as: “Great theatre! For people looking for more than just light entertainment.”