Rondomtalie

Rondomtalie

About

Komedie

Met: Margit Meyer-Rödenbeck, Deon Lotz en Gary Naidoo
Teks: Rafiek Mammon
 
Daar word beweer die Indiese verhoudingsterapeut Mahesh Maharaj is die beste in die bedryf. Met sy “alternatiewe” metodes kan hy enige verhouding “back on track” kry. Kan Mahesh vir Olivia en Alan help om hul huwelik van 12 jaar te red nadat Olivia vir Alan op die kombuistafel “gevang” het met ’n ander vrou? Hier sit die twee, in die derde van ses sessies, om te “praat” oor hul gevoelens – met skreeusnaakse, dog eerlike gevolgtrekkinge.
 
65 min. • Geen o.16 (T/V) • Afrikaans en Engels

Venue


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31