Klassiek
Met: Ilze van Staden (sopraan), Malané Hofmeyr-Burger (fluit) en Sonja van Zyl (klavier)
 
’n Musikale ervaring op ’n hoë noot met die kombinasie van sopraan, fluit en klavier. ’n Voortreflike uitvoering van tydlose klassieke en aangrypend pragtige musiek. Hierdie konsert beloof om jou mee te voer na ’n plek van skoonheid, vrede en inspirasie.
 
55 min. • Gesin • Afrikaans en Engels