Click here to get your tickets for SOUTH AFRICA (BAFANA BAFANA) VS ZAMBIA

Kry vir jou `n tux, Thomas

Kry vir jou `n tux, Thomas

Kry vir jou `n tux, Thomas

11 Oct 2025 16:00

About

Komedie

Met: Marion Holm en Dean Smith
Teks: Retief Scholtz
 
Tessa Slabbert is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie, en die belaglike “toekenning vir lewenslange bydrae” wat sy kry, is haar smokgevreet van ’n eksman se manier om subtiel te sê haar tyd is verby. Tessa gaan nie opdaag nie. Die stotterende Thomas het sy hande vol om Tessa te oortuig om tog maar te gaan – asof dit die belangrikste taak van sy lewe is... Marion Holm en Dean Smith speel die verhoog vuurwarm in hierdie stuk – daar is baie om oor te lag maar, vir balans, ook heelwat om oor te huil
 
70 min. • Geen o.13 (T) • Afrikaans

Aanlynverkope sluit 2 ure voor die tyd. Daar sal verkope by die deur wees.

More Info

Venue

Social


November 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
 
 
 
 
 
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30