Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.

Lize Beekman – sit ‘n bietjie langs my

Lize Beekman – sit ‘n bietjie langs my

Lize Beekman – sit ‘n bietjie langs my

11 Jun 2025 18:00

About

Lize Beekman, geliefde sanger-liedjieskrywer, kom Drostdy Teater toe met haar vertoning “Sit ’n bietjie langs my” begelei deur die talentvolle Janine Neethling. Haar musiek loopbaan strek oor 28 jaar en soos altyd beloof haar vertoning ’n belewenis van sielvolle musiek en lirieke wat haar gehore diep raak. Skuif gerus nader, kom sit ’n bietjie langs haar, en gee jouself oor aan ’n intieme musiek-ervaring en van die mooiste lirieke in ons Afrikaanse taal. Moet dit nie misloop nie!

Kom geniet die vertoning as deel van Drostdy Teater se Winterfeesprogram! Ons gaan die kaggel in ons “Upstage Lounge” aansteek en die gaste bederf met ‘n heerlike tuisgemaakte ete!

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

Lize Beekman – sit ‘n bietjie langs my

11 Jun 2025 18:00

R350

18:00 Dinner
20:00 Show