Click here to get your tickets for Kenny G: Live at Sun City
Kaskanades van Oli-krokonosterpikkestruise-fantjie vertel die verhaal van die geboorte van ‘n vreemde olifantjie. Sy vreugde, vrese en hartseer. Die kaskenades wat hy aanvang, die moeilikheid waarin hy beland en die vriende wat hy maak in sy soeke na aanvaarding. ‘n Bosavontuur!
Choose your preferred date.