Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.

Schalk Bezuidenhout in lewende lywe

Schalk Bezuidenhout in lewende lywe

Schalk Bezuidenhout in lewende lywe

10 Jun 2025 18:00

About

Deesdae is mense meer gewoond daaraan om vir Schalk Bezuidenhout op 'n selfoon- of TV-skerm te kyk en dan nog in Engels ook?! Sies! MAAR, Schalk kom maak 'n draai by Drostyd Teater... in lewende lywe én in Afrikaans! Hoera!

Met 'n mengsel van ouer en nuwer materiaal, beloof* 'Schalk Bezuidenhout in lewende lywe' om 'n heerlike aand uit te wees vol van lag en humor. * "beloof" is 'n sterk woord. Niks in die lewe kan eintlik beloof word nie. As jy 'n baie baie hartseer persoon is, kan hierdie show nie beloof om jou voltyds gelukkig te maak nie. Maar ten minste, hopelik vir 'n oomblik. Kom geniet die vertoning as deel van Drostdy Teater se Winterfeesprogram! Ons gaan die kaggel in ons “Upstage Lounge” aansteek en die gaste bederf met ‘n heerlike tuisgemaakte ete!

Venue

Drostdy Theatre, Cnr Alexander St &, Bird St, Stellenbosch   Location on Google Maps

Schalk Bezuidenhout in lewende lywe

10 Jun 2025 18:00

R350

18:00 – Dinner
20:00 - Show