DIE-anner-LEWE (Die Musical)

DIE-anner-LEWE (Die Musical)

DIE-anner-LEWE (Die Musical)

24 May 2025 16:00

About

’n Familie-piekniek gevul met aangrypende en ware spookstories, soos vertel deur Jaco Hough-Coetzee. Vertellings wat jou kop in ongeloof sal laat skud, of ander wat koue rillings deur jou lyf kan stuur. Ingekleur met tydlose treffers met spookagtige ondertone, gesing deur die sangpaar Charl Erasmus en Angelique Greffrath, soos oa “Skadu’s teen die muur” (Koos du Plessis) en “Kerse teen die donker” (Amanda Strydom).
Stap ook deur die SP Engelbrecht Museum en word teruggeneem in tyd na ’n lewe voor vandag.
’n Ervaring gelaai met kultuur, geskiedenis en spookstorievertellings.
MEER INLIGTING: https://nhka.org/kom-spook-saam-by-die-museum/
BESPREKINGS: https://spookstories.co.za/

More Info

Venue

Social


DIE-anner-LEWE (Die Musical)