Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.

Hulde aan die helde - Nico Luwes

Hulde aan die helde - Nico Luwes

Hulde aan die helde - Nico Luwes

15 Jul 2025 18:00

About

Nico Luwes behaal sy PhD-graad in Drama- en Teaterkuns in 2012 aan die UV met sy proefskrif onder prof. Hennie van Coller wat met die D.F. Malanprys bekroon word. Hy voltooi tans ‘n PhD in Kreatiewe Skryfkuns oor Afrikaanse klugte met prof. Henning Pieterse as promotor. Hy het gewerk as akteur by SUKOVS en verskeie doserende poste beklee voordat hy in 1990 departementshoof van die UV Dramadepartement en later professor geword het. Benewens sy skryfwerk, doen hy komiteewerk en word onder andere voorsitter van die Kunstekommissie van die S.A. Akademie vir Wetenskap en Kuns. In 2020 word die SA Akademie Eremedalje en die Gerhard Beukes-prys vir Lewenslange Bydrae tot Teater aan hom toegeken.

Aangebied deur / Presented by: NALN

Met / With: Nico Luwes

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Duration: 60 min

Venue

ATKV Boeke-oase (Hoofsaal)  Location on Google Maps

Hulde aan die helde - Nico Luwes

Tuesday 15 Jul 2025 18:00

R40