Click here to get your tickets for Kenny G: Live at Sun City
Afrikaans word 100! Ons vier dit met koek eet en ‘n wegvoering van gedigte, wat voorle is ‘n Koek en Poësie fees deur middel van ‘n heerlike koek kompetisie wat deelvorm van Koekterapie, die soort terapie verbeter welstand en jou gemoed. Een van ons groot mikpunte met hierdie soort fees is om almal se welstand en gemoed te verbeter deur die fees by te woon. Ons moedig almal aan om hulself te bederf en deel te neem in die aktiwiteite en feestelikheid.
Wenners van die gedigkompetise 2025 word aangekondig en voorlesings van gedigte, artikels en boeke, met goeie gehalte musiek opvoerings is waarna feesgangers en deelnemers ook kan uitsien.