Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.
Sloernaaldwerk en -handwerk word al hoe meer gewild as ‘n vorm van kuns – veral in dié tye waarin ons aangemoedig word om in die oomblik te leef. Stukkies afvallap en -gare kry ‘n nuwe lewe in hierdie werkswinkel. Klein stukkies lap gaan gebruik word om groter stukke lap, soos byvoorbeeld denims en sakke, te versier met die kuns van sloernaaldwerk.
Met / With: Frances van Schalkwyk, Rebecca Cantor
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Aanbevole ouderdom / Age: 10+ (Kinders moet deur ‘n ouer of volwassene vergesel
wees. / Children must be accompanied by an adult or guardian.)
Pakket sluit in / Kit includes: Katoenmateriaal vir die agtergrond, Stukkies
afvallappies, Opstopsel, Naald en garing / Cotton fabric for the background, Pieces of
scrap fabric, Batting, Needle and thread)
Bring saam / Bring along: ‘n Skerp skêr, Dun koppiespelde, Gom (Bostick of Pritt) /
A sharp pair of scissors, Fine dress’s pins, Glue (Bostick or Pritt)
Tydsduur / Running time: 180 min
Moeilikheidsgraad / Level of difficulty: Beginners, Maklik / Easy
Choose your preferred date.