Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.
Tessa is nie onder ’n kalkoen uitgebroei nie. Sy wéét vanaand se funksie en die belaglike “Toekenning vir Lewenslange Bydrae” wat sy kry, is om subtiel te sê haar tyd is verby. Tessa gaan nie opdaag nie en die stotterende Thomas het sy hande vol om haar te oortuig om tog te gaan. Marion Holm en Dean John Smith speel die verhoog vuurwarm in hierdie stuk oor seekatte en wat ons doen om okay te wees. – daar is baie om oor te lag, maar, vir balans, ook heelwat om oor te huil.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Komedie / Comedy
Rolverdeling / Cast: Marion Holm, Dean-John Smith
Regisseur / Director: Retief Scholtz
Skrywer / Playwright: Retief Scholtz
Vervaardiger / Producer: The Artist Warehouse
‘n Innibos en Vrystaat Kunstefees ko-produksie, moontlik gemaak deur NATi/ An Innibos and Vrystaat Arts Festival co-production, made possible by NATi
Tydsduur / Running time: 75 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: 13+
Taal / Language: Afrikaans
Choose your preferred date.