Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Kom stik die maklikste drasak (“Tote Bag”) ooit! Hierdie werkswinkel is perfek vir enigeen wat lus het om ‘n nuwe talent – naaldwerk – te ontdek, of selfs vir diegene wat meer ervare is maar uitsien na ‘n nuwe projek. Die proses word stap-vir-stap verduidelik sodat elkeen kan wegstap met ‘n spoggerige drasak. Los daardie plastieksakkies met selfvertroue en styl in die verlede.
Met / With: Acy Maritz
Taal / Language: Afrikaans, Engels / English
Aanbevole ouderdom / Age: 18+
Pakket sluit in / Kit includes: Patroon vir die drasak, Materiaal, Opstopsel, Voering,
Bande vir die sak, Knoop / Pattern for the tote bag, Fabric, Batting, Lining, Straps for
the bag, Button)
Bring saam / Bring along: ‘n Skerp skêr, Koppiespelde, Naalde, Swart, wit en
vlootblou garing, Naaldwerkmasjien / A sharp pair of scissors, Pins, Needles, Black,
white, and navy thread, Sewing machine)
Tydsduur / Duration: 180 min
Moeilikheidsgraad / Level of difficulty: Beginners, Maklik / Easy