Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.
Veertig jaar nadat Jannie ’n eerste Nederlandstalige liedjie plaaslik gesing het, is De Wals van de Liefde van Toon Hermans die titellied van sy nuwe program met persoonlike gunstelinge uit die Nederlandstalige kleinkuns wat sy musiek en loopbaan ingrypend beïnvloed het. Musiekliefhebbers kry nou die geleentheid om al Jannie se “toppers”, soos die Nederlanders sê, in een program te hoor. Hy word op die klavier en altsaksofoon begelei deur die uiters musikale egpaar Marcel en Deryn Dednam.
Nie ‘n debuut nie / Not a debut
Genre: Folkmusiek / Folk music
Musikant / Musician: Jannie du Toit (sang / vocalist)
Klavier / Piano: Marcel Dednam
Altsaksofoon / Alto saxophone: Deryn Dednam
Tydsduur / Running time: 80 min
Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages
Taal / Language: Afrikaans
Choose your preferred date.