Bob Dylan vir die Afrikaanse siel

Bob Dylan vir die Afrikaanse siel

Bob Dylan vir die Afrikaanse siel

19 Jul 2025 09:30

About

“Dis soos om 'n ou emosie opnuut te voel, maar nader, omdat jou eie taal anders en dieper met jou praat. Ek sou dit nooit kon dink nie.” Dít is wat ’n musiekkenner en verrasde Bob Dylan-aanhanger sê oor digter en sanger Koos van der Merwe se poëtiese Afrikaanse herskeppings van tydlose Dylan-treffers soos Mr. Tambourine Man, Blowing In The Wind en The Times They Are A-Changin.

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Kontemporêre musiek / Contemporary music

Musikant / Musician: Koos van der Merwe

Bemarkingsbestuurder / Marketing manager: Louise Greyling

Tydsduur / Running time: 90 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

Taal / Language: Afrikaans

More Info

Venue

Social


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31