Hosting an event? Click here to find out more about listing your event.
Klim op die storiebus en word as reisende gehoorlid weggeneem in die donkerte van die nag, opsoek na al daardie legendariese stories wat in die Jakaranda-stad afspeel.
’n Aand gevul met ware en aangrypende SPOOKSTORIES wat ril, grusame MISDAADVERHALE wat skok, gemeng met die vergete GESKIEDENIS vol nostalgie van die omgewing.
Dit is ’n multimedia teater-op-wiele-produksie, soos aangebied en vertel deur Jaco Hough-Coetzee.
Dit is ’n kultuur-historiese ervaring. Dit is die unieke pta-SPOOKBUS-uitstappie.
Wees daar, anders sal jy nie verstaan nie.
Is jy gereed? Kom klim dan op.
Maar wees gewaarsku: wanneer jy die gedreun van die bus se enjin onder jou hoor, is daar geen omdraaikans meer n
Klim op die storiebus en word as reisende gehoorlid weggeneem in die donkerte van die nag, opsoek na al daardie legendariese stories wat in die Jakaranda-stad afspeel.
’n Aand gevul met ware en aangrypende SPOOKSTORIES wat ril, grusame MISDAADVERHALE wat skok, gemeng met die vergete GESKIEDENIS vol nostalgie van die omgewing.
Dit is ’n multimedia teater-op-wiele-produksie, soos aangebied en vertel deur Jaco Hough-Coetzee.
Dit is ’n kultuur-historiese ervaring.
Dit is die unieke pta-SPOOKBUS-uitstappie.
Wees daar, anders sal jy nie verstaan nie.
Is jy gereed? Kom klim dan op.
Maar wees gewaarsku: wanneer jy die gedreun van die bus se enjin onder jou hoor, is daar geen omdraaikans meer