Die verlore ballerina

Die verlore ballerina

Die verlore ballerina

18 Jul 2025 10:00

About

Dit is 'n gesellige aand in klein Emily se speelgoedkamer, waar haar verbeelding haar speelgoed tot lewe bring. Emily, 'n helderoog-kind met 'n wilde verbeelding, laat haar ballerinapop Isabella deur die lug dans. “En nou, vir die groot finale!” roep Emily uit en laat die pop een laaste keer draai voordat sy haar in die speelgoedkas bêre … of so dink sy. Kom help die ander speelgoed soek na Isabella, die verlore ballerina.

Nie ‘n debuut nie / Not a debut

Genre: Teater vir jong gehore, Dans / Theatre for young audiences, Dance

Rolverdeling / Cast: Peter Taljaard, Claudi Els

Dansers / Dancers: Claudi Els, Alet-Catherine De Hart, Leande Swanepoel, Monique
van Niekerk, Jacqueline Nyedimane, Andisiwe Nohatjaza, Nikita Leak

Regisseur / Director: Santie van Biljon

Dramaturge / Playwrights: Santie van Biljon, Peter Taljaard

Vervaardiger / Producer: Santie van Biljon

Choreograaf / Choreographer: Santie van Biljon

Taal / Language: Afrikaans

Tydsduur / Running time: 45 min

Aanbevole ouderdom / Age suitability: Alle ouderdomme / All ages

More Info

Venue

Social


December 2025

Mon
Tue
Wed
Thu
Fri
Sat
Sun
1
2
3
4
5
6
7
8
9
10
11
12
13
14
15
16
17
18
19
20
21
22
23
24
25
26
27
28
29
30
31