Note : BankServe are experiencing online card payment issues. Kindly choose an alternative payment method.

Davel & Klink in harmonie

Davel & Klink in harmonie

02 May 2025 14:15

About

Twee vroue wat al vir jare stories vertel deur middel van musiek, film, teater, televisie en sang, verken die tema van hoop met liedjies wat hulle persoonlik raak. Elke lied is ’n reis deur tyd en ruimte, ’n brug tussen droom en werklikheid. Die gehoor kan uitsien na musiek wat dieper gegrond is as net klank, maar wat ook menswees belig, al is dit dalk net oor die wonder van die alledaagse.
Duration 30min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

Venue


Davel & Klink in harmonie