Click here to get your tickets for SOUTH AFRICA (BAFANA BAFANA) VS ZAMBIA

Die binnerym van bloed

Die binnerym van bloed

04 May 2025 09:30

About

In samewerking met Penguin Random House SA & Netwerk24

In haar nuwe genre-oorskrydende boek, Die binnerym van bloed, skryf Antjie Krog oor die ingewikkelde verhouding tussen haar en haar skrywersma, Dot Serfontein. Deur briewe, dagboekinskrywings en opnames, ondersoek sy die kreatiewe invloed, ideologiese verskille en die realiteite van veroudering. Terwyl Antjie reflekteer oor kulturele nalatenskappe en verhoudinge oor generasies heen, diep sy ook persoonlike stories op oor die Anglo-Boereoorlog; ontleed sy kwessies soos grondbesit en ras; en ondersoek sy romanse tussen mense van verskillende rasse.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social