Op die markplein – waar almal preek

Op die markplein – waar almal preek

Op die markplein – waar almal preek

04 May 2025 12:30

About

In samewerking met die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds

Op sosiale media, in kommentare van aanlyn koerante, orals is daar predikers. Die een preek harder as die ander een, en elkeen het die enigste waarheid beet. Hoe vind ’n mens jou balans, en hoe neem jy deel aan Babels-verwarrende gesprekke oor geloof? Bettina Wyngaard, voorsitter van die Andrew Murray-Desmond Tutu-Prysfonds, gesels met bekroondes soos Siya Khumalo (skrywer van The Queer Book of Revelation en You Have to be Gay to Know God) oor watter rol geloof en spiritualiteit en skryfwerk daaroor in die openbare ruimte speel, en hoe dit ’n opbouende en sinvolle bydrae kan lewer.
Duration 60min
No Interval



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue


Op die markplein – waar almal preek