Click here to get your tickets for SOUTH AFRICA (BAFANA BAFANA) VS ZAMBIA

Queenie-hulle

Queenie-hulle

About

In samewerking met Northlink Kollege

Queenie-hulle gee die gehoor ’n blik op vyf bergies se ervaring wanneer hulle op die vooraand van 2019 se nasionale verkiesing ’n kennisgewing kry dat hulle die Goeie Hoop-Sentrum se trappe, waar hulle tot dusver gebly het, moet ontruim. Die stuk verken identiteit sonder agting vir politieke korrektheid. Hierdie is ’n storie wat almal moet hoor, want almal het ’n behoefte aan erkenning, ongeag op watter manier.
Duration: 60min
No interval
No under 16



Kindly note Artscape provides wheelchair seating. You can book directly via this website but should you require assistance please call Artscape Dial-a-Seat on 021 421 76 95 who will assist with navigation and booking.

More Info

Venue

Social